

Die volgende leerareas is verpligtend in Graad 8 & 9
Afrikaans Huistaal
Engels 1st Addisionele Taal
Wiskunde
Lewensoriƫntering
Natuurwetenskappe
Ekonomiese- en bestuurswetenskappe
Sosiale Wetenskappe
Skeppende Kunste
Tegnologie

Gehalte onderwys word deur top onderwysers aangebied en leerders word op hierdie manier toegerus om enige beroep te kan volg met die meer as 20 vakke wat aangebied word. Vakke

