Ons bied 'n Verskeidenheid smullekker kosse aan soos:

Broodjies

Pasteie

Pizza's

Burgers

Hot Chocolate

Cappuccino & nog vele meer.

Gesonde opsies is ook beskikbaar soos Biltong- en Hoenderslaai asook Muesli en Jogurt

Hou ons Facebook & Instagram blad dop vir ons weeklikse spyskaart en nog vele meer!